Betaling Veilige aanlyn betalings van musieklesse kan hier gemaak word. Tariewe is tans R700 vir vier, 30min klasse, wat elk weekliks bygewoon kan word.